KOM KAMP SAAM
Kies die regte opsie vir jou kampervaringKAMPEER
Maks 6 persone per staanplek
(volwassenes en kinders)
R200 per persoon/ per nag
R110 per kind / 3-18 jaar
Privaatkampeer
Uitsluitlike Gebruik: Min 30 volwassenes
(Piek seisoen: Onbeskikbaar)
R200 per persoon / per nag
R110 per kind / 3-18 jaar
Selfsorg-eenheid
Alle geriewe en aktiwiteite ingesluit.
(Maks 2 persone, Piek Seison: Min 2 nagte)
R750 per nag
Volwassenes en Kinders
REG VAN TOEGANG VOORBEHOU
Ons behou die reg voor om diens aan enigiemand te weier.
OP EIE RISIKO
U en u gaste betree die perseel en maak gebruik van enige fasiliteite (insluitende die rivier) op eie risiko.
GEEN DAG BESOEKERS
Onder geen omstandighede word dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.
GEEN TROETELDIERE
Onder geen omstandighede word troeteldiere op die perseel toegelaat nie.
Kampeer
Voorwaardes
- Hout en roosters nie verskaf nie.
- Geen dag-besoekers word toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Reg van toegang voorbehou.
- LET WEL u betree die perseel en fasiliteite op eie risiko.
R200 per persoon / per nag
R110 per kind / 3-18 jaar
LET WEL:Kinders onder 3 jaar kamp GRATIS!
PRIVAATKampeer
Voorwaardes
- (Piek seisoen: Onbeskikbaar)
- Hout en roosters nie verskaf nie.
- Geen dag-besoekers word toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Reg van toegang voorbehou.
- LET WEL u betree die perseel en fasiliteite op eie risiko.
R200 per persoon / per nag
R110 per kind / 3-18 jaar
LET WEL:Kinders onder 3 jaar kamp GRATIS!
Selfsorg-eenheid
Voorwaardes
- Piek Seisoen: Min 2 nagte
- Hout en roosters nie verskaf nie.
- Geen dag-besoekers word toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Reg van toegang voorbehou.
- LET WEL u betree die perseel en fasiliteite op eie risiko.
R750 per nag
SKAKEL ONS
Cel: +27 82 782 2697
Alternatiewe Cel: +27 82 324 9145
Kantoor Ure:
Weeksdae | Naweke | |
---|---|---|
Kantoor & Fax | 16h00 - 17h30 | Onbeskikbaar |
Sel | 16h00 - 17h30 | 08h00 - 17h30 |