RIGGTON RIVER FARM
Welkom by ons kampterrein‘n WEGGESTEEKTE KAMPEER PARADYS
Omring deur lower groen heuwels en wingerde van Bonnievale, lê ‘n weggesteekte kampeer paradys langs die Breërivier waar jy in privaatheid ‘n rustige vakansie of net ‘n wegbreek-naweek kan geniet. Bring die hele gesin of bied ‘n geleentheids funksie aan. Daar is meer as genoeg ruimte vir almal om die rustige en veilige omgewing van Riggton River Farm kampeerterrein te geniet. Aangesien geen motorbote op die rivier toegelaat word nie, is u stilte gewaarborg.
KAMPEER
Maks 6 persone per staanplek
(volwassenes en kinders)
R80 per kind / 3-18 jaar
Privaatkampeer
Uitsluitlike Gebruik: Min 30 volwassenes
(Piek seisoen: Onbeskikbaar)
R80 per kind / 3-18 jaar
Selfsorg-eenheid
Alle geriewe en aktiwiteite ingesluit.
(Maks 2 persone, Piek Seison: Min 2 nagte)
Volwassenes en Kinders
Karin Holtzhausen
Blogger
FINDING PRETTY AGAIN
Ons het afgekom op ‘n wonderlike blog artikel oor ons kampplek deur plaaslike blogger, Karin Holtzhausen. Haar eerlike en lieflike fotos beteken baie vir ons en vat saam die wese van ons paradys.
Klein plattelandse dorpies het ‘n sjarme van hul eie en daar is baie in die Weskaap vir mense om te verken – deur slegs ‘n dagbesoek of ‘n naweek. Bonnievale is geen uitsondering nie. Die skoonheid van Bonnnievale was onlangs herontdek op ‘n naweek kamp by Riggton River Farm, reg op die wal van die Breërivier.
maak jou bespreking
SKAKEL ONS
Cel: +27 82 782 2697
Alternatiewe Cel: +27 82 324 9145
Kantoor Ure:
Weeksdae | Naweke | |
---|---|---|
Kantoor & Fax | 16h00 - 17h30 | Onbeskikbaar |
Sel | 16h00 - 17h30 | 08h00 - 17h30 |
GPS KOÖRDINATE
Kamp Navraag
Kampterrein
Geleë onder die Bloekombome aan die oewer van die Breërivier.
Hoof Hek
Ingang en uitgang na Riggton River Farm